Die beste dag van ons lewens waar ons onder die maanlig in die stilte verloof geraak het. Die plek sien ons gou weer!